Ek wil uit my hart uit kom dankie sê vir die pragtige, keurige balonne waarmee ek Saterdag verras is. Die balonne was net so na 8:00 afgelewer, dit het n pragtige prentjie gemaak en het so mooi weggevlieg. Ons het mooi foto's laat neem, ek sal n paar aanstuur na julle toe sodra ek dit ontvang het.